Lowveld accommodationMogodi Lodge

 

Testimonials:Minimize
Ania V - Thursday, January 07, 2016
Fantasties, goeie ligging, uiters bekwame diens, veilig, netjies.
Ons kon nie vir beter vra nie. Ons was in die selfsorg-eenheid. Dit is elke dag skoongemaak, skoon handdoeke, en braai-geriewe word elke dag skoongemaak. Ligging van Mogodi Lodge is uitstekend. Binne 'n uur weerskante toe kan 'n mense vanaf Kruger tot by Pelgrims kom. Personeel baie behulpsaam met die nodige kaarte, en hulle winkel verskaf die nodige (behalwe ys, wat jy by die naaste vulstasie kan kry). Rustige atmosfeer, selfs oor Nuwejaar. 

Thys U - Friday, November 27, 2015
Fantasties, mooi, skoon. Dis net in 'n super klas!
Ek was effens teleurgesteld in die feit dat ons nie 'n vallei-uitsig gehad het nie (dit was ons verwagting), maar na ons die eenheid gesien het was dit nie 'n probleem nie. Dit was 'n baie mooi eenheid, pragtige meubels, netjies skoon en definitief die geld werd. Hulle het Saterdag die kamer kom skoonmaak ek was baie verbaas aangesien dit nie genoem was met die bespreking nie. Ons sal definitief weer daarheen gaan! Dit was fantasties! 

Ria B - Thursday, April 16, 2015
Baie tevrede en het lekker gebly.
Ons het op baie kort kennisgewing plek bespreek oor die internet. Terugvoer was feitlik onmiddellik. Die personeel is professioneel en aangenaam. Ons was baie vriendelik ontvang met aankoms. Was heerlik veras oor die eenheid waar ons tuisgegaan het. Ons het ontbyt daar geëet, die dame wat die oggend in die restaurant was, het ons so tuis laat voel en ons het heerlik met haar gesels. Ons is tevrede daar weg. Sal verseker weer daar plek bespreek. 

Odessa S - Wednesday, August 20, 2014
Ons het baie lekker gebly by Mogodi. Die plek is veilig en baie rustig. Die mense is vriendelik en die kamers is baie mooi.
Dit is 'n baie lekker plek met vriendelike mense. Die hele plek as geheel is baie skoon en netjies. Die kamers laat jou voel jy's op 'n wittebrood. Ek sal definitief weer daar gaan bly. 

Megan D - Tuesday, July 29, 2014
We couldn't have picked a better place.
When we planned our visit we thought of staying in Sabie, but Graskop is more central if you want to explore the surroundings every day. In Graskop we didn't realize that we had picked the best lodge to stay at, as Magodi Lodge comes with a view as well. Thank you! 

Thembekile N - Tuesday, July 08, 2014
Home from home
The place was like being home away from home. The people in the town were so friendly it was a pleasure to stay in Graskop. The food is amazing from the restaurants we visited in the area. 

Wilma Allen - Sunday, January 12, 2014
Baie netjiese en vriendelike personeel.
Ons het beslis uitgerus by Mogodi Lodge. Dit was rustig, stil en netjies. Ek gaan beslis weer gebruik maak van die hotelkamers in die toekoms. 

Chinmay Panda - Saturday, October 26, 2013
Fantastic + fabolous = fantabolous.
Those who want to stay in Graskop, midway from Sabie and Kruger National Park, should come to Mogodi Lodge - this is the best place to stay. 

Richard A - Tuesday, September 10, 2013
Mogodi Lodge word aanbeveel. Die kamers is skoon en die hele plek het 'n oop en rustige atmosfeer. Die restaurant se diens was puik. 

Theunis Booyse - Saturday, July 06, 2013
Ons het in 'n motelkamer gebly. Dit was baie skoon en netjies en die beddens, duvets, kussings en al die ander goed in die kamer was van goeie gehalte. Ons het die aand by hul restaurant geëet. Die kos was baie lekker en die diens was baie vriendelik en puik. Dit is 'n pragtige area waarin Mokgodi Lodge geleë is. Langs hulle is pragtige afgronde waar daar swaaie is vir die avontuurlustiges. Daar is ook trappe vir die mense wat op 'n gerieflike manier berg wil klim. Ons kan Mokgodi Lodge aan enigiemand aanbeveel. 

PatientX (New Jersey) - Friday, February 01, 2013
Over the years we have stayed at Mogodi Lodge several times. The lodge sits on the edge of a crevasse from where you may swing or foofi-slide out over the canyon. (Not me!) The gift shop is actually terrific, and now that we are home we wish we had purchased all of our gifts and curios there as the prices were very reasonable. Our group had two of the houses that are near the fence, overlooking the canyon. They were clean and comfortable. Everything worked. The lodge now has a restaurant, built in anticipation of the World Cup. The service was terrific and the food was great, and reasonably priced. Dont think you will save money buying groceries and having a braai. It will be fun, but the cost of groceries in Graskop Spar is nuts. 

Nico B - Monday, October 15, 2012
Excellent service. Mogodi Lodge is highly recommended to family and friends. 5-Star hospitality received as well at "Koweni's Lookout" Restaurant. 

Piet De Bruin - Monday, May 21, 2012
We travelled with three bikes and found the stay to be very enjoyable. The reception was smooth and friendly. One of the old men working around the chalets was extremely helpful to get wood. A security guard was seen doing rounds during the night and that gave us peace of mind especially as our bikes were fitted with extra equipment. Highly recommended. 

  
 


Friday, December 15, 2017  
   Login

GPS Coordinates:

30º50' 26.89" E

24º56' 37" S

Mogodi Lodge on facebook

Mogodi Twitter

 
Mogodi Lodge Graskop, Contact Us:Minimize
MOGODI LODGE MANAGEMENT TAKES NO RESPONSIBILITY FOR ANY INJURY OR LOSS OF PROPERTY SUSTAINED DURING STAY !!! 
RIGHT OF ADMISSION RESERVED !!! 
BOOKINGS WILL NOT BE HONORED WITHOUT A DEPOSIT !!!  
 

Cancellation Policy:

Only written cancellations will be accepted.
In the event of NO show the total cost of the reservation will be charged for.

1. If cancelled 30 days or more prior to arrival – 25% of deposit will be retained.
2. If cancelled 15 days or more prior to arrival – 50% of deposit be retained.
3. If cancelled 7 days or more prior to arrival – 75% of deposit be retained
4. If cancelled 7 days or less prior to arrival – the deposit will not be refunded.
5. All deposits made for High Season are NON refundable.

CHILD POLICY:

Children of all ages are welcome at Mogodi Lodge. Kids under 2 years old stay free.

PETS:

Unfortunately NO PETS allowed !!!

CHECK IN TIME: 13:00
CHECK OUT TIME: 10:00

CONTACT DETAILS:

MOGODI LODGE

P.O.BOX 140
GRASKOP
1270
 
Tel : 27 (0) 13 767 1110
Tel : 27 (0) 13 767 1633
Fax : 27 (0) 13 767 1110
Cell : 27 (0) 79 645 3490
 Print   
 
Booking form:Minimize




Cancel  Send
  
 
Home  |  Accommodation / Rates  |  Activities / Facilities  |  Weddings  |  Location / Map  |  Contact Us / Bookings
Copyright 2011 by Mogodi Lodge   |  Privacy Statement  |  Terms Of Use  Website Developed By 4Uz Website Solutions